top of page




Ozempic-generies word van die mark onttrek
Gesondheidswerkers in Suid-Afrika word gewaarsku dat die voorskryf, uitreik of aanhou van voorraad van sekere gewigsverliesmedisyne tot dissiplinêre optrede kan lei. Reuters berig die waarskuwing volg nadat die Hooggeregshof verlede maand 'n tussentydse bevel toegestaan het wat die plaaslike apteekgroep iDexis verbied om medisyne wat semaglutied bevat te vervaardig en te verkoop. Rosestad-nuus se Ilde Roos verduidelik verder die saak is deur die Deense farmaseutiese maatskapp

Saamgestel deur Ilde Roos
Jul 10
bottom of page

