top of page



Pacofs soek 'n nuwe hoof
Pacofs in Bloemfontein het die soektog na 'n nuwe hoof uitvoerende bestuurder (HUB) begin. Die huidige HUB, Themba Dlamini, se vyf-jaar vaste kontrak verstryk aan die einde van Januarie. Nova News berig intussen het die agentskap van die Vrystaatse Departement vir Sport, Kuns en Kultuur vir Gabisile Simelane as waarnemende HUB aangestel tot 'n gepaste kandidaat gevind kan word. Simelane is tans die hoof finansiële beampte. Pacofs sê hy erken Dlamini se bydrae en diens aan die

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 19
bottom of page

