top of page



Pantone se kleur van die jaar is maar bleek
Die internasionale kleurstandaardiseringsisteem, Pantone, het sy kleur van die jaar vir 2026 aangewys – te midde van wêreldwye kritiek. Die kleur se naam is Cloud Dancer, maar in leketaal is dit sommer net wit. Die BBC berig Pantone sê die kleur is veronderstel om as 'n simbool van kalmerende invloed te dien in 'n samelewing wat die waarde van stille refleksie herontdek. Kritici meen egter die amper kliniese aard van die kleur is ver verwyderd van die kleiner, meer deurmekaar

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 20, 2025
bottom of page

