top of page



Steenhuisen het nie partyfondse misbruik nie
Die DA het hul leier, John Steenhuisen, vrygespreek van oortreding ná bewerings van misbruik van partyfondse. Die party se voorsitter van die finansiële komitee, Dion George, het Steenhuisen aangekla vir die beweerde misbruik van die party se kredietkaart en die gebruik daarvan vir sy persoonlike voordeel. Volgens die party se voorlopige ondersoekverslag is die uitgawes op die kaart volledig versoen, en daar was geen prima facie-bewyse van wanbesteding nie. Die DA sê die bepe

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 13
bottom of page

