top of page



Ace Magashule se naam word by polisiekorrupsie betrek
Die gewese sekretaris-generaal van die ANC en ’n oudpremier van die Vrystaat, Ace Magashule, se naam het opgeduik in die parlementêre ad hoc-komitee wat bewerings ondersoek van wydverspreide korrupsie, misdadigheid en politieke inmenging wat glo die polisie, die regbank en politici betrek. Netwerk24 berig die fluitjieblaser Patricia Mashale het beweer Magashule en ander was betrokke by die moord op getuies in die korrupsiesaak oor die suiwelplaas by Vrede in die Vrystaat. Mas

Saamgestel deur Ilde Roos
4 hours ago
bottom of page

