top of page



Bloemfontein se DBV red ‘n merrie en haar vulletjie
Die Bloemfonteinse Dierebeskermingsverenining (DBV) het onlangs twee verdwaalde perde uit ‘n drein in die Thaba Nchu-gebied gered. Die DBV se inspekteur, Lucky Olifant, sê in ‘n plasing op sosiale media hulle het met hul aankoms die merrie en haar haar vulletjie uitgeput en desperaat om hulself te bevry, in die diep, steil drein gevind. Na 'n uitdagende reddingspoging is beide die merrie en haar vul uiteindelik gered. Wonderbaarlik het hulle nie ernstige beserings opgedoen ni

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 26
bottom of page

