top of page




60 Minutes ondersoek die sogenaamde ‘wit volksmoord’
In 'n onlangse uitsending van die Amerikaanse program 60 Minutes het die bekroonde joernalis Anderson Cooper bevind dat plaasmoorde deel vorm van Suid-Afrika se breër misdaadkrisis, eerder as ’n georganiseerde uitwissing van wit boere. Netwerk24 berig hy het aanvanklik ondersoek ingestel na Amerikaanse president Donald Trump se bewerings van ’n “wit volksmoord”. Die uitsending plaas die fokus op die spanning tussen politieke vertolkings en die werklikheid op Suid-Afrikaanse

Saamgestel deur Ilde Roos
Feb 25
bottom of page

