top of page



Waarskuwings oor Storm Baron is ‘n poets
Die sosiale media-waarskuwing oor ‘n storm genaamd Storm Baron wat glo Suid-Afrika gaan tref is volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) vals - en moet as ‘n poets gesien word. Maroela Media berig verder volgens die SAWD se woordvoerder, Hannelee Doubell, is daar tans geen tropiese sikloonaktiwiteit oor die suidwestelike Indiese Oseaan nie, en geen amptelik erkende storm met die naam Baron nie. Doubell het wel bevestig dat ʼn intense laagdrukstelsel na verwagting in die k

Saamgestel deur Nadia Pieters
2 days ago
bottom of page

