top of page



Cachalia erken die polisie se dissiplinêre regulasies is gebrekkig
Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, het erken dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Dissiplinêre Regulasies van 2016 leemtes bevat wat dissipline, etiek en openbare vertroue ondermyn. Cachalia het gereageer op die DA se vrae oor dissiplinêre verrigtinge teen ‘n Wes-Kaapse polisiebeampte wat met dwelms betrap is. Dit volg nadat die provinsiale kommissaris, luitenant-generaal Thembisile Patekile, die beampte se ontslag omgekeer het en hom eerder ‘n skorsing

Saamgestel deur Ilde Roos
6 days ago
bottom of page

