top of page



Saftu wil banke aanspreeklik hou as hulle met die rentekoers gekonkel het
Die vakbondfederasie Saftu sê banke moet aanspreeklik gehou word as daar bevind word dat hulle saam gekonkel het rakende die prima-rentekoers. Dit volg nadat die mededingingskommissie in die week weer bevestig het dat dit ʼn saak ondersoek wat verband hou met die prima-uitleenkoers. Die ondersoek het reeds in 2021 begin en is volgens die kommissie in ʼn gevorderde stadium. Saftu vra dat al die relevante inligting insake die ondersoek in die openbare domein geplaas word en dat b

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 18
bottom of page

