top of page



Puttoilette in Thaba Nchu bly 'n probleem
Inwoners van Thaba Nchu ervaar probleme met puttoilette, met onlangse swaar reën wat die toestande vererger het en gemeenskappe aan ernstige gesondheidsrisiko’s blootstel. Netwerk24 berig die waarnemende hoofwoordvoerder van die Mangaung-metro, Nicolette Maysiels, het by navraag gesê die metro is bewus van die probleem en is besig om die aantal geraakte gebiede te kwantifiseer. Weens die swaar reën is 90% van die puttoilette se kapasiteit nou met modder gevul. DA-raadslid in

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 15
bottom of page

