top of page



Veranderinge aan toelae kan miljoene kwesbaar laat
Aktiviste waarsku dat voorgestelde veranderinge aan die Maatskaplike Noodverligtings-toelae miljoene Suid-Afrikaners kwesbaar kan laat. Die toelae, wat tydens die COVID-19-inperking ingestel is, is deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana, tot Maart volgende jaar verleng. Aktiviste kritiseer planne om die toelae aan vaardigheids- en indiensnemingsprogramme te koppel en sê dit kan baie begunstigdes uitsluit. Hulle meen die R370-toelae bly ’n noodsaaklike reddingsboei

Saamgestel deur Nadia Pieters
2 days ago
bottom of page

