top of page



Parlementêre vrae bly onbeantwoord
ActionSA sê die regering van nasionale eenheid het versuim om aan die parlement verantwoording te doen, aangesien baie parlementêre vrae wat verlede jaar ingedien is, onbeantwoord bly. Volgens die party is 64 parlementêre vrae wat verlede jaar ingedien is, toegelaat om te verval en onbeantwoord te bly. Dit terwyl ministeries gehaas het om op die nippertjie antwoorde in te dien. Die ministerie van openbare werke het die hoogste aantal onbeantwoorde vrae, met altesaam 26. Actio

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 10
bottom of page

