top of page


Die regterlike dienskommissie staar kritiek in die gesig
Die regterlike dienskommissie staar weens ‘n ineenstorting in hul vermoë om klagtes van wangedrag teen regters te verwerk, toenemende kritiek in die gesig. Volgens die jongste jaarlikse verslagdoeningsiklus het die kommissie se regterlike gedragskomitee 38 klagtes in die vorige boekjaar opgelos. Hulle het egter altesaam 132 nuwe klagtes ontvang. Die Helen Suzman-stigting het kommer uitgespreek, aangesien dit die hoogste aantal klagtes is wat in vier jaar ontvang is. Meeste va

Saamgestel deur Nadia Pieters
24 hours ago
bottom of page

