top of page

Die regterlike dienskommissie staar kritiek in die gesig

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 16 hours ago
  • 1 min read

Die regterlike dienskommissie staar weens ‘n ineenstorting in hul vermoë om klagtes van wangedrag teen regters te verwerk, toenemende kritiek in die gesig.


Volgens die jongste jaarlikse verslagdoeningsiklus het die kommissie se regterlike gedragskomitee 38 klagtes in die vorige boekjaar opgelos.


Hulle het egter altesaam 132 nuwe klagtes ontvang.


Die Helen Suzman-stigting het kommer uitgespreek, aangesien dit die hoogste aantal klagtes is wat in vier jaar ontvang is.


Meeste van die klagtes wat in hierdie tydperk ingedien is, hou verband met beweerde oortredings van die Kode van Regterlike Gedrag.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

Comments


bottom of page