top of page



Saftu veroordeel die goedkeuring van ‘n salarisverhoging vir ampsdraers
Die vakbondfederasie Saftu verwerp president Cyril Ramaphosa se besluit om ‘n salarisverhoging van 3.8% vir top politieke ampsdraers goed te keur. Saftu sê hierdie besluit is ‘n direkte belediging vir die werkersklas en armes in ‘n tyd wanneer miljoene Suid-Afrikaners skaars oorleef onder verslegtende ekonomiese toestande. Die verhoging is van toepassing op die president, adjunkpresident, ministers, adjunkministers, premiers, LUR’e en parlementslede. Die ministers alleen sal

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 21
bottom of page

