top of page


Salga braak gal oor munisipaliteite se fondse
Die munisipale vereniging, Salga, het sterk gereageer teen die aankondiging dat altesaam 75 munisipaliteite landwyd nie dié maand die sogenaamde “billike deel” van die landsbegroting - wat die nasionale tesourie aan hulle moet uitbetaal - gaan kry nie. Dit omdat hulle glo nie hul finansies op ʼn verantwoordelike wyse bestuur nie. Maroela Media berig Salga bevraagteken die proses wat die tesourie gevolg het. Munisipaliteite steun swaar op dié uitbetalings, veral omdat hulle suk

Saamgestel deur Ilde Roos
20 hours ago
bottom of page

