top of page



Die Melrose-kunsgalerysprei sy vlerke na San Francisco
'n Suster-kunsgalery van die Melrose-galery in Johannesburg gaan by die Minnesota Street Project in San Francisco in Amerika open. Dit sal San Francisco se eerste Pan-Afrika- kontemporêre kunsgalery wees. Good Things Guy berig die openingsuitstalling is getiteld Afropop , en sluit in kunstenaars van verskillende generasies, soos Esther Mahlangu, Ayanda Mabulu, Willie Bester en Clint Strydom. Eerder as om Afrika-kuns as een styl uit te beeld, toon die uitstalling hoe uiteenlop

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 21
Â
bottom of page

