top of page



Duisende beurse is beskikbaar vir studente wat nie vir Nsfas kwalifiseer nie
Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding het uitgebreide befondsingsondersteuning vir studente deur die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede (Seta) aangekondig. Meer as 15 000 Seta-beurse is beskikbaar gestel vir diegene wat nie kwalifiseer vir die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (Nsfas) nie. Hierdie beurse ondersteun studies aan universiteite en Tvet-kolleges, en dek klasgeld, leermateriaal en ander studieverwante kostes. Die woordvoerder van die minis

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 13
bottom of page

