top of page



Menslike oorskot is op ‘n konstruksieterrein in die Vrystaat gevind
Dele van menslike skedels is tydens die installering van ondergrondse aardkabels by die Ilikwa Solar Power-terrein buite Parys, in die Vrystaat, gevind. Parys Gazette berig die dele is vermoedelik van twee mense wat in ‘n vlak graf begrawe was. Ilikwa het gemeenskapslede gerusgestel dat die ontdekking met sorg en respek hanteer is, in volle ooreenstemming met die riglyne van die betrokke owerhede, en met behoorlike inagneming van die gebied se kulturele en historiese erfeni

Saamgestel deur Nadia Pieters
2 days ago
bottom of page

