top of page



‘Buitelandse leerders maak nie plaaslike skole oorvol nie’
Die Departement van Basiese Onderwys het bewerings dat buitelandse leerders Suid-Afrikaanse skole oorvol maak van die hand gewys. Die departement sê geverifieerde data toon dat buitelandse leerders slegs 1.8% van die totale skoolbevolking uitmaak, terwyl 98.2% Suid-Afrikaanse burgers is. Hulle voeg by dat druk op skole voortspruit uit infrastruktuuragterstande, oorbevolking en befondsingsbeperkings, nie buitelandse inskrywings nie. Die departement se woordvoerder, Terence Kha

Saamgestel deur Nadia Pieters
5 days ago
bottom of page

