top of page



Slaggate hou ernstige gevaar vir motoriste in
Hoewel van die slaggate op die R59-pad in die Vrystaat verlede week herstel is, is daar groot en diep slaggate wat, met die swaar reën van die afgelope week, 'n ernstige gevaar vir motoriste inhou. Volgens Parys Gazette was vyf voertuie Maandagoggend binne ‘n halfuur langs die pad gestrand. Dit as gevolg van band- en wielvelling skade asook gekraakte windskerms. ‘n Inwoner van Parys, Louise Loots, was een van die motoriste wat langs die pad gestrand was. Volgens haar is die

Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 17, 2025


Kommer heers oor die R59-pad in die Vrystaat
Groot kommer is uitgespreek oor die gevaarlike toestand van die R59-pad tussen Vredefort en Viljoenskroon in die Vrystaat. Die roete, wat...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 10, 2025
bottom of page

