top of page



Taylor Swift word in die heldesaal vir liedjieskrywers opgeneem
Die pop-superster Taylor Swift het die jongste vroulike kunstenaar – en die tweede-jongste kunstenaar ooit – geword wat in die Songwriters Hall of Fame opgeneem is. Stevie Wonder was die jongste ooit, toe hy in 1983 op 33 jaar ingesluit is. The Guardian berig die 36-jarige sluit haar by sterre soos Alanis Morissette, Kenny Loggins en die Kiss-groeplede Paul Stanley en Gene Simmons aan. Swift sal later vanjaar tydens ‘n private seremonie in New York vereer word. Die Songwriter

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 22
bottom of page

