top of page



Vrae duik op nadat 'n VS verkragter op parool is
’n Gesin het baie vrae nadat ’n man, enkele maande nadat hy vir die statutêre verkragting van ’n meisie in Brandfort gevonnis is, op parool vrygelaat is. Netwerk24 berig die nasionale woordvoerder van die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD), Singabakho Nxumalo, het by navraag gesê die man is as ’n “korttermynoortreder” in November op parool vrygelaat nadat hy in Julie skuldig bevind is. Dit is egter onderhewig aan streng paroolvoorwaardes wat deur die departement gemoni

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 26
bottom of page

