top of page

Vrae duik op nadat 'n VS verkragter op parool is

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jan 26
  • 1 min read

Updated: Jan 27

’n Gesin het baie vrae nadat ’n man, enkele maande nadat hy vir die statutêre verkragting van ’n meisie in Brandfort gevonnis is, op parool vrygelaat is.


Netwerk24 berig die nasionale woordvoerder van die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD), Singabakho Nxumalo, het by navraag gesê die man is as ’n “korttermynoortreder” in November op parool vrygelaat nadat hy in Julie skuldig bevind is. Dit is egter onderhewig aan streng paroolvoorwaardes wat deur die departement gemonitor word.


Rosestad-nuus se Ilde Roos verduidelik verder die gesin sê hulle is nooit in kennis gestel dat hy op parool vrygelaat sou word nie.


LUISTER:


Ilde Roos

Ter illustrasie. FOTO: Grok
Ter illustrasie. FOTO: Grok

Comments


bottom of page