top of page



Steers is in die sop oor personeel tuinwerk moes doen
'n Steers-kitskosrestaurant in Menlo Park in Pretoria is in die sop nadat 'n video op sosiale media versprei is waarin restaurantpersoneel in hul uniforms gesien is waar hulle tuinwerk buite die restaurant doen. Business Tech berig 'n lid van die publiek het die video gemaak terwyl hy die restaurantbestuurder konfronteer, en die besigheid daarvan beskuldig dat hy sy werknemers misbruik deur hulle take te laat doen wat buite hul werksbestek val. Die man het die tuingereedskap,

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 23
bottom of page

