top of page



Solidariteit is steeds teen die NGV gekant
Solidariteit sal nie hul teenkanting teen die Nasionale Gesondheidsversekeringswet (NGV) laat vaar nie. Luidens ‘n media verklaring is dit ondanks die minister van finansies, Enoch Godongwana, se oproep dat teenstanders daarvan die strydbyl moet begrawe. Rosestad-nuus het vroeër berig dat regsgedinge teen die NGV volgens Godongwana buite die hof geskik moet word. Intussen sê Solidariteit hoewel hulle steeds bereid is tot gesprek en skikking, sal dit slegs moontlik wees rondo

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 16
bottom of page

