top of page



De Lille verseker toeriste van veiligheidsplanne
Terwyl verskeie lande reisadvies uitgereik het wat hul burgers oor misdaadbrandpunte in Suid-Afrika waarsku, het die minister van toerisme, Patricia de Lille, aangekondig dat planne in plek gestel is om enige veiligheidskwessies vir toeriste hierdie feestyd aan te pak. Volgens De Lille het haar departement meer as 200 toerismemonitors na die Grensbestuursowerheid ontplooi om veiligheid by grense te help verhoog. Aangesien die land se hoë misdaadsyfers ook plaaslike inwoners r

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 17, 2025


SA en Mosambiek moet vrede in Afrika bevorder
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en Mosambiek moet deur middel van dialoog, bemiddeling en vredesbewaring voortgaan om vrede op die vasteland te bevorder. Hy het Woensdag die openingsrede by die Suid-Afrika-Mosambiek Bi-Nasionale Kommissie in Maputo gelewer. Volgens Ramaphosa beroof burgerlike onrus, konflik en oorlog hele generasies van vrede, stabiliteit en ontwikkeling. Hy voeg by pogings moet verdubbel word om hierdie uitdagings aan te pak en respek vir internasi

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 3, 2025
bottom of page

