top of page



Voorgestelde wette sal geldvloei beter kontroleer
Die regering het wette voorgestel wat hulle sterker hulpmiddels sal gee om geldvloei te kontroleer én swaarder strawwe op te lê aan mense wat deel het aan finansiële misdade. Dit is daarop gemik om geldwassery en terrorismefinansiering te bestry. Volgens die Nasionale Tesourie sal die wet stukke wetgewing wysig, insluitend dié wat nie-winsgewende entiteite en maatskappye beheer. Indien dit goedgekeur word, sal die wetsontwerp die regering toelaat om leefstyloudits uit te voer

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 16
bottom of page

