top of page



Mislukkings by hawens hou die land se groei terug
Hawens se ondoeltreffendheid ondermyn ekonomiese groei en uitvoermededingendheid, veral die voortdurende mislukkings by die hawe van Kaapstad. Die DA voeg by mislukkings by die hawe van Kaapstad gedurende die onlangse uitvoerseisoen het die vrugtesektor honderde miljoene rande in verliese en bykomende vervoerkoste gekos. Hulle voeg by dit is nie ‘n Kaapstad-spesifieke probleem nie, aangesien Suid-Afrika se hawens steeds onder die swakste wêreldwyd presteer. Die DA sê vennote

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 21
bottom of page

