top of page

Mislukkings by hawens hou die land se groei terug

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jan 21
  • 1 min read

Hawens se ondoeltreffendheid ondermyn ekonomiese groei en uitvoermededingendheid, veral die voortdurende mislukkings by die hawe van Kaapstad.


Die DA voeg by mislukkings by die hawe van Kaapstad gedurende die onlangse uitvoerseisoen het die vrugtesektor honderde miljoene rande in verliese en bykomende vervoerkoste gekos.


Hulle voeg by dit is nie ‘n Kaapstad-spesifieke probleem nie, aangesien Suid-Afrika se hawens steeds onder die swakste wêreldwyd presteer.


Die DA sê vennote uit die private sektor moet sonder verdere vertraging by hawens ingebring word.


Ter illustrasie. FOTO: Wikipedia
Ter illustrasie. FOTO: Wikipedia

Comments


bottom of page