top of page



Die tafeldruif- en rosynebedryf berei vir ‘n massiewe oes voor
Die Suid-Afrikaanse tafeldruif- en rosynebedryf maak vanjaar vir ‘n massiewe seisoen gereed. Dit met die verwagting dat die Oranjeriviervallei 85% van die nasionale oes sal produseer. Die voorsitter van die Oranjerivierprodusentevereniging, Gabriël Viljoen, het aan SABC News gesê die komende seisoen lyk baie goed, met nuut-geplante variëteite wat baie beter produksieresultate lewer. Viljoen sê daar sal ‘n toename van ongeveer twee tot drie-miljoen ekstra bokse druiwe van 4.5

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 12
bottom of page

