top of page



Outa eis dat Sanral-tendertoekennings onafhanklik ondersoek word
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) versoek die minister van Vervoer, Barbara Creecy, om ‘n onafhanklike forensiese ondersoek na tendertoekennings deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) te loods. Dit volg nadat Sanral voorstelle verwerp het dat die bevindinge van sy ondersoek na die Masekwaspoort-tendertoekenning, van R1.7miljard, ‘n ondersoek regverdig na l adie tenders wat dit aan die China State Construction and Engineering Corporation toegeken

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 11
bottom of page

