top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Outa eis dat Sanral-tendertoekennings onafhanklik ondersoek word

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jan 11
  • 1 min read

Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) versoek die minister van Vervoer, Barbara Creecy, om ‘n onafhanklike forensiese ondersoek na tendertoekennings deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) te loods.


Dit volg nadat Sanral voorstelle verwerp het dat die bevindinge van sy ondersoek na die Masekwaspoort-tendertoekenning, van R1.7miljard, ‘n ondersoek regverdig na l adie tenders wat dit aan die China State Construction and Engineering Corporation toegeken het.


Outa se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, sê Sanral het ‘n massiewe begroting en daar is te veel kommerwekkende besluite wat daardeur geneem is.


Ter illustrasie. FOTO: The Citizen
Ter illustrasie. FOTO: The Citizen

 
 
 

Comments


bottom of page