top of page



Personeel van 'n Vrystaatse kliniek word glo deur 'n pasiënt aangerand
'n Misverstand het daartoe gelei dat 'n pasiënt van die Thabong-kliniek in die Vrystaat na bewering twee kliniekpersoneellede aangerand het. Die voorval het ontstaan tydens ‘n roetine-biometrie- en lêeruitreikingsproses. Die pasiënt het aggressief geraak en ‘n amptenaar, wat vir die uitreiking van lêers verantwoordelik was, glo fisies aangerand en later die kliniekbestuurder, wat probeer het om in te gryp en die saak op te los, ook na bewering aangerand. ‘n Saak is by die..

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 19
bottom of page

