top of page



Die Kirstenbosh-tuine loop deur oor The Kiffness se optrede
Die Palestynse Solidariteitsveldtog, Mothers4Gaza, en verwante organisasies is diep teleurgesteld dat die musikant David Scott, algemeen bekend as The Kiffness, toegelaat is om by die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin in Kaapstad op te tree. Dié groepe het die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (Sanbi) en die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin daarvan beskuldig dat hulle grondwetlike en institusionele waardes skend, aangesien Scott volgens hulle 'n uitg

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 29, 2025
bottom of page

