top of page



Tienerseuns is van beweerde mensehandel gered
Na inligting oor agt halfnaakte tienerseuns wat langs die pad stap ontvang is, is dié seuns en nóg twee ander uit vermeende mensehandel gered. Maroela Media berig daar is vasgestel dat die tieners buitelandse burgers is wat glad nie Engels magtig is nie. Volgens ‘n woordvoerder van die valke, Katlego Mogale, het hulle tydens die ondervraging vasgestel dat nog twee seuns in ‘n voertuig van die toneel in die Suide van Johannesburg weggeneem is. Die betrokke voertuig is kort da

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 7
bottom of page

