top of page



Kommentaar word gevra oor die konsepregulasies vir tradisionele howe
Die Ministerie van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling het ’n openbare konsultasie geopen oor die konsepregulasies en etiese kode vir tradisionele howe. ʼn Woordvoerder van die departement, Terence Manase, sê die proses is ’n belangrike stap om die Wet op Tradisionele Howe van 2023 in werking te stel, en om te verseker dat hierdie howe deursigtig, konsekwent en in lyn met grondwetlike waardes funksioneer. Die publiek kan tot 13 Februarie 2026 skriftelike kommentaar lewer. Di

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 29, 2025
bottom of page

