top of page




Troeteldierkos word weens salmonella-vrese herroep
'n Groot hoeveelheid droeë troeteldierkos in Suid-Afrika is herroep weens vrese oor salmonella-kontaminasie. Dit kom nadat droeë troeteldierkos, wat na 'n afvalbestuurfasiliteit gestuur is om vernietig te word, gesteel is en in die informele mark verkoop is. Business Tech berig die produsent RCL Foods sê hulle het verdere toetse gedoen op moontlik gekontamineerde produkte wat ook vernietig moet word, en bevind dat van hierdie wel in formele handel ook beland het. Die groep sê

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 6
bottom of page

