top of page



Die Kaapse Klopse kan vanjaar regstreeks op televisie gesien word
Kaapstad se bekende en tradisionele "Tweede Nuwe Jaar", met ongeveer 20 000 deelnemers aan die Kaapse Klopse- parade, gaan vir die eerste keer op nasionale televisie uitgesaai word. Die optog skop Maandag om 11:00 af, met die regstreekse uitsending wat om 12:00 op SABC2 begin. EWN berig Kaapstad se woordvoerder, Luthando Tyhalibongo, sê na verwagting gaan tienduisende toeskouers langs die parade se roete staan soos dit deur die stad beweeg na die DHL-stadion. Die Kaapse Klops

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 5
bottom of page

