top of page




Ramaphosa beloof om by die WVF in te gryp
President Cyril Ramaphosa het belowe om in te gryp en te help om die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) reg te ruk. Dit kom terwyl miljoene Suid-Afrikaanse werkers maande – en soms jare – wag vir geld wat aan hulle verskuldig is. Nova News berig die Presidensie sê Ramaphosa het met georganiseerde arbeid vergader om die krisis by die WVF en die Vergoedingsfonds, wat werkers dek wat tydens hul werk beseer of siek word, te bespreek. Die WVF is geknou deur 'n problematiese oors

Saamgestel deur Ilde Roos
Jul 9
bottom of page

