top of page



Die Vrystaatse onderwysdepartement skuld 'n werknemer 'n jaar se salaris
Die Vrystaatse departement van onderwys skuld ’n werknemer ’n jaar se salaris nadat sy glo aangestel is terwyl haar pos glo onder moratorium geplaas is. Netwerk24 berig die departement kon egter nooit dokumentasie of bewyse van die beweerde moratorium voorlê nie. Leanne Coetsee van Tweespruit in die Vrystaat sê sy sit al vir ’n jaar sonder ’n salaris en met haar hande in die hare. Sy is die administratiewe beampte by die Unicom Primary School. Die Bedingingsraad vir die Algem

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 24
bottom of page

