top of page



Universiteite het te min plek
Terwyl die klas van 2025 hul matriekuitslae vier, staan Suid-Afrika voor 'n groeiende uitdaging: die aantal leerders wat vir tersiêre onderwys kwalifiseer, oorskry die beskikbare plekke. Eyewitness News berig duisende word sonder ‘n onmiddellike geleentheid gelaat siende dat meer as 345 000 studente vir toelating kwalifiseer maar daar is slegs 200 000 eerstejaarplekke by universiteite beskikbaar. Volgens die adjunk-direkteur-generaal van die Departement van Hoër Onderwys e

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 14
bottom of page

