top of page



Derderduisende verdagtes is in hegtenis geneem
Meer as 16 000 verdagtes is die afgelope week tydens die polisie se landswye veiliger feestyd-operasies, in hegtenis geneem. Dit sluit 939 verdagtes in vir die onwettige handel in drank en meer as ‘n 1 800 verdagtes vir bestuur onder die invloed van alkohol of dwelms. Verder is meer as 30 000 liter alkohol uit sirkulasie verwyder. Polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Amanda van Wyk, sê 32 gekaapte en gesteelde voertuie is ook die afgelope week teruggevind. LUISTER HIER: T

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 5
bottom of page

