top of page



Daar is tans geen aktiewe TV-lisensie-inspekteurs nie
Indien enigiemand aan jou deur klop en beweer hulle is ‘n TV-lisensie-inspekteur – bel die polisie. So sê die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie aan My Broadband aangesien hulle geen aktiewe inspekteurs het nie. Die vermeende misdadigers doen hulle glo as inspekteurs voor om toegang tot mense se huise te verkry en hulle te beroof. Intussen word daar verder berig dat dit blyk of TV-lisensies hul laaste dae in die gesig staar. Dit met ‘n nuwe befondsingsmodel vir die openbare u

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 9
bottom of page

