top of page



Die munisipaliteit begin weer vullis in Bloem verwyder
Die Mangaung Metro Munisipaliteit het weer begin om vullis te verwyder. Dit volg ná die munisipale bestuurder, Sello Moore, verlede week gesê het dat die vullis nie verwyder kon word nie aangesien daar nie diesel vir die vragmotors was nie. Netwerk24 berig verder berge vullis het oral in die stad gelê en verder in die hitte verrot. Intussen sê AfriForum in ‘n verklaring die munisipaliteit se vullisverwydering vind onbetroubaar plaas en kom dikwels tot stilstand. Hulle het fo

Saamgestel deur Nadia Pieters
6 days ago
bottom of page

