top of page



Openbare fondse is glo vir ‘n ‘ANC-geleentheid’ in Bloem gebruik
ActionSA sê hulle het kennis geneem van mediaberigte wat beweer dat die Mangaung Metro Munisipaliteit en Vrystaatse Provinsiale Regering moontlik openbare fondse en staatshulpbronne gebruik het om 'n 'ANC-politieke geleentheid' te finansier. Hulle voeg in ‘n mediaverklaring by die gerapporteerde geleentheid, wat in Bloemfontein onder die vaandel "Ons Erfenis, Ons Geskiedenis" aangebied is, het na bewering hoofsaaklik as 'n ANC-politieke byeenkoms gedien. Dit wek vir ActionSA

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 16
bottom of page

