top of page



Malema staar dalk meer as ‘n jaar se tronkstraf in die gesig
Regskundiges sê die leier van die EFF, Julius Malema, kan tot meer as 12 maande tronkstraf gevonnis word indien hy nie berou toon nie. Hy sal na verwagting Vrydag na die Oos-Londense Landdroshof in die Oos-Kaap vir ‘n voorvonnisverhoor terugkeer. Malema is skuldig bevind op aanklagte van die onwettige besit van ‘n vuurwapen en ammunisie, die afvuur van ‘n geweer in die openbaar en roekelose bedreiging van menselewens. Volgens regskundige, Ulrich Roux, sal Malema se bere

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 22
bottom of page

