top of page




Die polisie en die NVG werk glo nie saam nie
Bewysleiers in die Waarheids- en Versoeningskommissie-ondersoek sê die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) werk nie saam nie. Die ondersoek is ingestel om bewerings van politieke inmenging in die ondersoek van apartheidsera-sake te ondersoek. Bewysleiers sê die polisie en die NVG het nog nie dokumente ingedien wat aangevra is nie. Intussen sal die seun van een van die Cradock-vier slagoffers, Lukhanyo Calata, binnekort by die ondersoek getuienis lewer. Ter illustr

Saamgestel deur Nadia Pieters
Feb 13
bottom of page

