top of page

Die polisie en die NVG werk glo nie saam nie

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Feb 13
  • 1 min read

Bewysleiers in die Waarheids- en Versoeningskommissie-ondersoek sê die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) werk nie saam nie.


Die ondersoek is ingestel om bewerings van politieke inmenging in die ondersoek van apartheidsera-sake te ondersoek.


Bewysleiers sê die polisie en die NVG het nog nie dokumente ingedien wat aangevra is nie.


Intussen sal die seun van een van die Cradock-vier slagoffers, Lukhanyo Calata, binnekort by die ondersoek getuienis lewer.


Ter illustrasie. FOTO: Weet
Ter illustrasie. FOTO: Weet


Comments


bottom of page